Skip to main content

Waarom het ek nie toegang tot die internet nie hoewel ek aan die Outline-bediener gekoppel is?

As jy ’n selfoon gebruik, kan jy probeer om tussen mobieledata- en wi-fi-verbindings te wissel. Soms werk een verbindingsoort wanneer ’n ander een nie werk nie. Probeer om van breëband te ontkoppel en daaraan te herkoppel as jy ’n rekenaar gebruik.

As jy steeds sukkel, is daar waarskynlik ’n probleem met jou Outline-bediener. Kontak jou diensbestuurder vir ’n nuwe toegangsleutel vir ’n alternatiewe bediener. Hulle kan dalk ook jou https://google-jigsaw--jigsawuat.sandbox.my.site.com/outline/s/article/Terminology[toegangsleutel](/about/terminology) se datalimiet verhoog as die sleutel sy kwota oorskry het.