Skip to main content

Ek is ’n ontwikkelaar. Waar kan ek ondersteuning kry om die Outline SDK by my app te integreer?

Hierdie steundienswebwerf is vir Outline Manager- en Client-gebruikers beskikbaar. Ontwikkelaars, gebruik asseblief GitHub vir ondersteuning. Plaas iets op die SDK-besprekingbord as jy ’n vraag wil vra. Die Besprekingbord-afdeling is ’n fantastiese plek om vrae te vra, idees te deel, skakels na demonstrasies te kry, en ander ontwikkelaars te ondersteun. Vir kenmerkversoeke of foutverslae moet jy asseblief eerder ’n Kwessie indien.